Beskerm die mense van Wyk 21!

Click here to see/sign the petition in English.

Namens die gemeenskap van Wyk 21 in Stellenbosch Munisipaliteit – insluitend Jamestown, Paradyskloof, Brandwacht-aan-Rivier, Blaauwklippen, De Zalze, Mountainview, Techno Park en omliggende gebiede – dien die Demokratiese Alliansie (DA) en alle persone wat hierdie dokument onderteken het, die volgende petisie in. Ons dring aan dat:

  1. Die nasionale Minister van Polisie in die openbaar onderneem om ’n satelliet-polisiestasie in Wyk 21 op te rig om ons lewens en eiendom te beskerm. Misdaad is ’n toenemende probleem in die gebied en namate die bevolking in die Wyk toeneem, is ’n satelliet-polisiestasie dringend nodig. Meer hulpbronne vir Wyk 21 sal ook die druk op die SAPD verlig, wat die hele Stellenbosch munisipale gebied veiliger sal maak.
  2. Ons is moeg vir leë beloftes van die nasionale regering. Vir ’n satelliet-polisiestasie om ’n werklikheid te word, vereis ons dat die Nasionale Vergadering se ad hoc-komitee oor petisies die Minister van Polisie uitnooi om duidelike planne en tydlyne te verskaf oor die oprigting van ’n satelliet-polisiestasie vir Wyk 21 en omliggende gebiede.
  3. Ons versoek verder dat die nasionale Minister van Polisie ook addisionele polisiëringsmagte en hulpbronne afwentel na die Wes-Kaapse Regering en Stellenbosch Munisipaliteit. Die nasionale ANC-regering het misluk in die stryd teen misdaad, so dit is nou tyd om aan ons provinsiale en plaaslike DA-regerings meer mag en hulpbronne te gee om ons lewens en eiendom te beskerm.

2394 Ondersteuners

17606 om 20000 ondersteuners te behaal