Maak ’n skenking vir ons pogings om Afrikaans as inheemse taal te laat erken

Oorweeg asseblief om ’n skenking te maak vir ons pogings om hierdie kwessie te versterk sodat ons stemme so luid is dat die nasionale regering dit nie kan ignoreer nie.

Die DA sal nie ophou baklei:

  • dat Afrikaans as inheemse taal in die taalbeleidraamwerk vir Hoër Onderwys erken word,
  • dat Minister Nzimande die Afrikaanssprekende gemeenskap om verskoning vra, en
  • dat Afrikaanse onderrig in universiteite uitgebrei en nie ingeperk word nie.

Wys asseblief u ondersteuning deur ’n skenking te maak vir ons pogings om hierdie kwessie te versterk.

82345 supporters

-62345 needed to reach 20000