Petisie om die Wagpos-pad reg te maak

Onderteken hierdie versoekskrif aan die regering om dringend die nodige hulpbronne toe te ken om die Wagpos-pad (D681) te herstel.

Die pad vol slaggate is in ‘n haglike toestand en is tans nie veilig om te gebruik nie. Die slaggate is die oorsaak van baie motorongelukke op die pad.

Die haglike toestand van die pad maak dit moeilik vir skoolkinders om na en van skole te reis, inwoners om werk toe te gaan en noodsaaklike dienste soos die SAPD en mediese noodreaksie om toegang tot gemeenskappe in nood te kry. Sakeondernemings ly ook groot skade om dienste en produkte te verskaf en te vervoer.

Onderteken asseblief ons versoekskrif.

Die DA in Noordwes sal die ondertekende petisie in die Noordwes-wetgewer en in die parlement voorlê om die regering te dwing om nou op te tree en onmiddellik die broodnodige hulpbronne toe te ken om hierdie pad te herstel.

4688 Ondersteuners

15312 om 20000 ondersteuners te behaal