Petisie om Binnelandse Sake op Stellenbosch te red!
Ondersteun hierdie petisie vir die Parlement om dringend in te gryp by Binnelandse Sake in Stellenbosch om ‘n algehele ineenstorting van dienslewering te verhoed.
Click here to sign this petition in English
Die Kantoor van Binnelandse Sake in Stellenbosch het tans net 14% van die personeellede wat dit benodig om doeltreffend te funksioneer! Die kantoor is ook ver te klein, wat beteken dat slegs 222 kliënte per dag bedien word, in plaas van die 811 wat elke dag bedien behoort te word!
Onderteken hierdie petisie om aan te dring dat die Parlement:
- dringend die Minister van Binnelandse Sake en die Direkteur-Generaal van Binnelandse Sake tot orde roep en eis dat hulle verduidelik hoe hulle van plan is om hierdie situasie te beredder;
- verseker dat ‘n konkrete plan aan die Parlement voorgelê word wat sal verseker dat die Stellenbosse kantoor van Binnelandse Sake teen 1 September 2022 op 100% funksioneer in terme van beide personeel vereistes en vloerruimte; en
- meganismes in plek sit om die inwerkingstelling van enige ondernemings om dienslewering te verbeter, te moniteer.
17519 om 20000 ondersteuners te behaal