Petisie vir goedkoper en meer betroubare elektrisiteit!

Brandstof-, voedsel- en vervoerkoste skiet alles die hoogte in en Suid-Afrikaners kan eenvoudig nie ’n elektrisiteitstariefverhoging van 9.61% bekostig nie. Teken hierdie petisie vir goedkoper en meer betroubare elektrisiteitsopsies.

Click here to sign this petition in English

Terwyl ons gesamentlike druk ’n elektrisiteitstariefverhoging van 20.5% gekeer het, is die 9.61% verhoging steeds veels te hoog vir Suid-Afrikaners wat reeds gebuk gaan onder stygende lewenskostes.

  • Ons veg om Eskom se monopolie te verbreek;
  • DA-geleide regerings is reeds besig om elektrisiteit van onafhanklike produsente te koop;
  • Ons wil aansporings daarstel vir individue wat hul eie krag produseer;
  • ’n Wysigingswetsontwerp om te verander hoe NERSA die elektrisiteitsprys bepaal

Ondersteun ons pogings om goedkoper en meer betroubare elektrisiteit te verseker deur hierdie petisie te onderteken.

2370 Ondersteuners

17630 om 20000 ondersteuners te behaal